Drie leerders van Laerskool die Arend is gekies vir Easterns provinsiale krieketspanne.
Vier van die skool se vyf krieketspanne het ook onlangs aan die Blesbokspruit krieketliga finale deelgeneem.
“Ons seuns werk baie hard op sportgebied en ons is trots op al ons krieketspelers en -spanne,” het Tommy Momberg, die skool se adjunkhoof gesê.
Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



