
10 November
Superego bied ‘n Barbie-bingo aand in Sonneveld van 18:00 af. Aandete is ingesluit, maar gaste moet hul eie koelers bring. Trek aan soos Barbie en bring jou Ken vir ‘n lekker aand. Slegs 50 plekke beskikbaar. Bespreek jou plek met Anneke Bothma by 067 014 3086.
11 November
The Springs Cro-Knitters Club will hold their monthly Sip ‘n Crochet meeting at the Brakpan Garden and Pet Centre. The meeting starts at 10:00, but interested parties are encouraged to arrive at 9:30 for the meet and greet. Space is limited, so if you want to attend you can call Heather Bendeman on 083 580 4756.
24 November
‘n Whine and wine-aand word aangebied vanaf 18:00 in Sonneveld. Vroue kan gesellige geselskap geniet terwyl hulle volgens ‘n tema skilder. Bespreek jou plek deur vir Anneke Bothma by 067 014 3086 te skakel.
1 Desember
Die NG Gemeente, Brakpan-Oos bied ‘n feesmark aan vanaf 16:00 by die kerk, wat op die hoek van Lappingstraat en Boundaryweg geleë is. Daar sal ‘n verskeidenheid stalletjies wees asook heerlike eetgoed en vermaak. ‘n Verkoping van goeie tweedehandse klere sal vanaf 14:00 tot 18:30 teen groot afslag verkoop word. Stalletjies kan ook bespreek word deur vir Alta Rudolph by 083 396 7591 te skakel.
December 1
The Village Garden Nursery, 82 Koot Street, Withok, is hosting a Plantastic night out from 18.00 to 21.00. Wors rolls and chip spirals will be on sale. For more information, call 066 264 3799.
7 Desember
‘n Whine and wine-aand word aangebied vanaf 18:00 in Sonneveld. Vroue kan gesellige geselskap geniet terwyl hulle volgens ‘n tema skilder. Bespreek jou plek deur vir Anneke Bothma by 067 014 3086 te skakel.
General
• Brakpan parkrun is open every Saturday at 07:50 at the Brakpan Sports Centre (across from the library). Runners, walkers and volunteers are welcome. It is free, just bring your running tag/barcode. You run, walk or jog at your own pace.
• Die Brakpan-tak van die Vroue Landbou Unie vergader elke tweede Dinsdag van die maand om 10:00 by die Just Wheels Motorklub se klubhuis, Kitzingerlaan 169. Belangstellendes kan Elsabe Grobler by 082 891 4514 kontak.
• A second-hand clothing sale will take place on Tuesdays and Thursdays from 08:00 to 11:30 at the NG Kerk Brakpan-Oos, corner of Boundary Road and High Street. Good-quality clothing at discount prices. Call Hester Bosch on 083 307 0649.
If you have an event planned, you can submit it for inclusion in the Happenings column. These include community projects, fêtes, school events, church fundraisers and more. The events included in this section are done at the editor’s discretion. The deadline for submission of entertainment events is 11:00 on Monday.
Email details to thelma@caxton.co.za



