Local newsNewsSport

Oefensessies neem aanvang by Brakpan Rugbyklub

Die sessies sal elke Dinsdag- en Donderdagaand plaasvind vanaf 18:45 tot 21:00.

Die Brakpan Rugbyklub, wat ‘n tuiste by die Bosman Stadion te Abercornstraat het, is reeds besig met voorbereidings vir die 2024 seisoen.

Senior rugbyspelers word uitgenooi om vanaf 9 Januarie weeklikse oefensessies by te woon.

Die sessies sal elke Dinsdag- en Donderdagaand plaasvind vanaf 18:45 tot 21:00.

Spelers word versoek om rugbytoks en tekkies na die oefensessies te neem.

Nuwe spelers is welkom om in te skakel. Vir meer inligting kan ’n e-pos gestuur word na sarel@brakpanrugby.co.za



LEES OOK: Marnitz secures championship

LEES OOK: Smit named Eastern Storm women’s batter of the year

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button