Local newsNewsSchools
Laerskool Dalview verwelkom nuwe onderwysers
Die 12 nuwe personeellede sien uit na die jaar wat voorlê.

Die Laerskool Dalview het onlangs 12 nuwe personeellede verwelkom.
Hulle is, agter: Chanté Blignaut, Samantha Olivier, Hanru Pienaar, Lionel Ueckermann, Tiaan van Wyk, Anelda Britz en Carien Strydom.
Voor: Anita Myburgh, Jhenele du Plessis, Bonita Nelson, Simoné Smit en Chirene de Jongh.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



