Local newsNewsSchools

Nuwe Dalwers klok in tydens spoggerige seremonie

Die kleerders het die klok gelui en daarna 'n medalje en sertifikaat ontvang. Die sertifikaat bevat 'n belofte wat die kinders aan die skool maak en hul vingerafdruk.

Die Laerskool Dalview het Woensdag ‘n Graad Een inklok-seremonie gehad om die nuwe leerders as Dalwers in te wei. Dié instelling is nou in sy tweede jaar. Simoné Smith, ‘n nuwe Graad Een onderwyser het ook ingeklok.

Lees ook: Laerskool Dalview verwelkom nuwe onderwysers

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button