Hoërskool Die Anker is derde beste in Gauteng-Oos
Hoërskool Die Anker was in die derde plek in Gauteng-Oos geplaas.
Personeel asook ‘n leerder van Hoërskool Die Anker het onlangs toekennings ontvang by die Departement van Onderwys se jaarlikse prysuitdeling, na aanleiding Nasionale Senior Sertifikaat- (NSS-) eksamen.
Hoërskool Die Anker was in die derde plek in Gauteng-Oos geplaas.
Die skool se Engelse-, Afrikaanse-, asook die tegniese departement het weggestap met die beste opvoeder toekenning in die distrik in hul onderskeie departemente.
Shené Ross is ook aangewys as die beste leerder in Afrikaans huistaal in die Gauteng-Oos distrik.
ALSO CHECK: Letter: ‘We had to pay for stolen cable ourselves’
ALSO CHECK: Crocheters at Sip ’n Crochet stitch blankets together







