Local newsNews

Sonnies hou atletiekdag

Die atlete het goed gevaar in die byeenkoms.

Sonneveld Akademie het op 16 Februarie aan hul jaarlikse atletiekdag in Sasolburg by die DP de Villiers Stadion deelgeneem.

Die skool het teen Bergvesting skool deelgeneem en weggestap met 58 goue, 44 silwer en 37 brons medaljes.

Jannessa le Roux het in die ouderdomsgrop ses tot nege die Victrix Ludorum ingepalm, en Danté Herbst die Victor Ludorum in dieselfde ouderdomsgroep.




ALSO READ: Dalwers stel nuwe rekords by interlaer

ALSO READ: Withok resident and business owner donates radios for rural safety

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button