Local newsNews
Aries atlete dring deur na die D5 byeenkoms
Die skool stuur 'n groep van 23 atlete na die byeenkoms.
Altesaam 23 atlete van Laerskool die Arend het gekwalifiseer om deel te neem aan die aan die D5-byeenkoms, wat op 28 Februarie op die Germiston Stadion plaasvind.
Die groep atlete het elk eerste of tweede in hul onderskeie items gekom by die Groter Brakpan byeenkoms en sodoende gekwalifiseer vir die D5- byeenkoms.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



