Local newsNews

Happenings

If you have an event planned, you can submit it for inclusion in the Happenings column.

• 9 Maart
‘n Boermark word by die Brakpan Garden & Pet Centre te Collieriesweg 148 aangebied. Kos, handgemaakte items en vars produkte sal beskikbaar wees. Persone wat belangstel om uit te stal kan 082 818 1648 skakel.

• 16 Maart
Sonneveld Akademie speel gasheer vir ‘n Good Vibrations vertonnig by die Barnyard Teater, te Emperors Palace vanaf 19:00. Persone wat kaartjies wil bespreek kan vir Carina Joubert per WhatsApp kontak by 083 449 2200.

• 24 Maart
Die Just Wheels Motorklub se opedag vind by die klubhuis te Kitzingerlaan 169 plaas vanaf 8vm. Die fokus is op Volkswagens (Beetle Day). Daar sal vermaak deur die loop van die dag wees, asook talle uitstallers en lekker eetgoed sal volop wees. Die toegang is gratis.

General
• Die Golden Oldies Klub vergader elke Donderdag in die saal van die Adullam Biker Ecclesia wat te 134 Gardinerstraat geleë is. Die klub is vir pensionarisse, en bied verskillende aktiwiteit aan. Lede se bloeddruk word ook weekliks gemeet. Vir meer inligting skakel vir Ursula Ewards by 082 491 6217.

• Die NG Kerk Brakpan-Oos, op die hoek van Bourdaryweg en Lappingstraat hou elke Vrydagaand vanaf 18:30 ‘n buitelug “praise and worship”. Belangstellendes kan komberse of tuinstoele saam neem om op te sit. Kontak vir Anton Pretorius by 084 499 5462 vir meer inligting.

• Brakpan parkrun is open every Saturday at 07:50 at the Brakpan Sports Centre (across from the library). Runners, walkers and volunteers are welcome. It is free, just bring your running tag/barcode. You run, walk or jog at your own pace.

• Die Brakpan-tak van die Vroue Landbou Unie vergader elke tweede Dinsdag van die maand om 10:00 by die Just Wheels Motorklub se klubhuis, Kitzingerlaan 169. Belangstellendes kan Elsabe Grobler by 082 891 4514 kontak.

• A second-hand clothing sale will take place on Tuesdays and Thursdays from 08:00 to 11:30 at the NG Kerk Brakpan-Oos, corner of Boundary Road and High Street. Good-quality clothing at discount prices. Call Hester Bosch at 083 307 0649.

If you have an event planned, you can submit it for inclusion in the Happenings column. These include community projects, fêtes, school events, church fundraisers and more. The events included in this section are done at the editor’s discretion. The deadline for submission of entertainment events is 11:00 on Monday. Email details to thelma@caxton.co.za

Related Articles

 
Back to top button