Local newsNewsSport
Skoliere vaar goed by Colgate Maraton
Die twee Laerskool Môrewag leerders het hard gewerk vir hul plekke.
Twee leerders van Laerskool Môrewag het Sondag aan die Colgate Maraton se 5km wedren deelgeneem en goed gevaar.
Dean van Zyl in Graad Vier het in die o14 manskategorie tweede gekom, en in die algehele manskategorie 11de.
Duane Stander het in die o14 vroue-kategorie 15de gekom, en 79ste in die algehele vroue-kategorie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




