Local newsNews

Arende hou vrolike Wi:Jump aand

Die leerders het die uitstappie gretig aangepak en hulself gate uit geniet.

Laerskool Die Arend het onlangs ‘n pret-aand by Wi:Jump in Mall@Carnival gehou om hul leerders te bederf. ‘n Deel van die wins wat gemaak is op die aand is aan die skool geskenk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button