Local newsNews
Behoeftige seun baie bly oor mooi skooltas
Die tas is oorhandig aan 'n enkelma vir haar seun.
Solidariteit Helpende Hand, Brakpan-tak het onlangs ‘n mooi Spider-Man rugsak, wat ook kan dien as ‘n skooltas, as skenking ontvang waarna dit aan ‘n behoeftige gesin oorhandig is.
Die ma, wat anoniem wou bly, is ‘n enkelma wat ‘n skooltas benodig het vir haar seun en was baie dankbaar vir die skenking.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



