Local newsNews

Dalview rugbyspan wen Valke liga

Die span het op Anker se rugbyvelde teen Elspark te staan gekom.

Laerskool Dalview se o9A-span het in die Valke A1 liga finaal teen Laerskool Elspark te staan gekom en met ‘n telling van 26-10 koning gekraai.

Die wedstryd is op die velde van Hoërskool Die Anker gespeel en onder die leiding van afrigters Morné Malot en Chris Schroeder het die span as wenners van die veld gestap.

Die kaptein van die span is Duncan Baker, en onderkaptein is Kayden Roberts.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button