Local newsNews

DBV hou jaarvergadering

Die publiek is welkom om dit by te woon.

Die Brakpan Dierebeskermingsverening (DBV) se algemene jaarvergadering sal op 27 Julie plaasvind.

Die vergadering sal om 12:30 vir 13:00 by Rapid Spill Response wat te Straussstraat, Van Eck Park geleë is, begin.

Die publiek is welkom om dit by te woon, en opbetaalde lede is geregtig om te stem.

RSVP teen 19 Julie deur ‘n e-pos te stuur na manager@brakpanspca.co.za sodat die nodige reëlings getref kan word.



LEES OOK: Are you struggling to pay for municipal services?

LEES OOK: Join Brakpan SAPS, CPF and make a difference this Mandela Day

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button