Local newsNews

Ankers wen nege uit nege wedstryde teen Hugenote

Die eerste span se speler van die wedstryd was Siya Shongwe.

Hoërskool Die Anker en Hoërskool Hugenote se rugby spanne het Saterdag kragte gemeet op die rugbyveld in die jaarlikse Noordvaal Afdeling Een ligawedstryde.

“Vir die eerste keer in geskiedenis het Die Anker skoonskip gemaak deur nege uit nege wedstryde te wen,” het ‘n ingenome Corneel van Dyk, die skool se sportkoördineerder gesê.

Die tellings vir al die spanne se wedstryde was as volg:

• o14A 22-0 en o14B 59-10.
• o15A 45-7 en o15B 39-0.
• o16A 33-10 en o16B 55-12.
• Derde span 24-10.
• Tweede span 24-20.
• Eerste span 33-19.

“Dit was ook ‘n baie spesiale dag vir die matrikulante wat eerste span gespeel het, want dit was hul laaste tuiswedstryd van die jaar,” het Corneel gesê.

Die eerste span se speler van die wedstryd was Siya Shongwe.


LEES OOK: Brakpan hak die knoop deur teen NWU

LEES OOK: Dancers take to the floor at SA Dance Foundation Gauteng Championships


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button