Local newsNews
Dalwers neem aan SA tweekamp kampioenskappe deel
Die byeenkoms waaraan die top atlete van skole regoor Suid-Afrika deelneem vind in Oos-Londen plaas.
Dertien tweekamp atlete van die Laerskool Dalview neem Saterdag (10 Augustus) aan die Modern Pentathlon Biathle Tweekamp Suid-Afrikaanse Kampioenskappe te Oos-Londen deel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



