Local newsNews

Môrewag verwelkom nuwe adjunkhoof

Die nuwe adjunkhoof was voorheen 'n departementshoof.

Juan Lerm is Laerskool Môrewag se nuwe adjunkhoof, na sy amptelike aanstelling op 28 November.

Voordat hy hierdie pos betree het, was Lerm een van die departemementshoofde in die intersen fase.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button