Local newsNews

Huis Talita ontvang skenking van Mej Springs

Bejandri beoog om 'n verskil in die gemeenskap te maak.

Huis Talita, wat ‘n veilige hawe vir kinders is, het gedurende Desember besoek ontvang van die huidige Mej Springs 2024, Bejandri Lourens.

Aan die einde van 2024 het Lourens ‘n projek van stapel gestuur om verskeie items bymekaar te maak wat sy aan die gemeenskap wou oorhandig.

Sy het op 22 Desember daad by die woord gevoeg en speelgoed en toiletware aan Huis Talita in Brakpan oorhandig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button