Local newsNewsSchools
Sonneveld Akademie verwelkom Graad Eens en Graad Agts
Nuwe leerders en ou leerders wat 'n nuwe fase ingaan is gegroet op hul eerste dag van skool.
Sonneveld Akademie het op15 Januarie, hul leerders terug ontvang na die Desember vakansie, wat ‘n paar nuwe gesigte vir die Graad Een klas ingesluit het.
Die Graad Agt klas is ook opgewonde om die nuwe hoofstuk in hul skool loopbaan te betree, en sien uit na hul hoërskool jare.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




