Local newsNewsSchools

Sonneveld Akademie eer top matrikulant

Die top presteerder laat haar foto op die uitblinkers bord na, en betree die grootmens wêreld met twee onderskeidings.

Sonneveld Akademie het een uitblinker matrikulant van 2024 wat haar bes gegee het; Lorilia da Encarnacao. Sy het met twee onderskeidings geslaag en haar plek in die top presteerders van die skool verseker.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button