Local newsNewsSchools
Hoërskool Stoffberg se 1985-matriekklas beplan reünie
Die samekoms word voorlopig vir Oktober vanjaar beplan.

Oud-matrikulante van die Hoërskool Stoffberg, wat in 1985 gematrikuleer het, word uitgenooi na ’n reünie wat beplan word vir Oktober vanjaar.
Die spesifieke reëlings en datum sal later aan belangstellendes deurgegee word.
Oud-Stoffbergers word versoek om vir Elmari Cilliers (Myburgh) by 079 507 8263 te kontak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



