Local newsNews

Happenings: Your ultimate guide to what’s happening in Brakpan

If you have an event planned, submit it for inclusion in the Happenings column.

• 22 Februarie
Die Kerk van God van Profesie, Emmanuel Bediening in Hamiltonlaan 26, Brakpan het ‘n gemeenskapsuitreik vanaf 10:00 tot 14:00. Gratis tweedehandse klere is beskikbaar en almal is welkom.

• 23 Februarie
Just Wheels Motorklub opedag vind by die klubhuis, Kitzingerlaan 169, plaas vanaf 09:00. ‘n Verskeidenheid stalletjies, lekker kos en vermaak wag op besoekers. Die hoogtepunt soos gewoonlik is ‘n uitstalling van voertuie. Die SANB sal ook teenwoordig wees vir mense wat bloed wil skenk. Toegang is gratis. Vir meer inligting skakel 082 263 7567.

• 28 Februarie
Die Brakpan Rugbyklub bied ‘n gholfdag aan by die State Mines Buiteklub. Ingesluit by die vierbal prys van R3 800 is halfweghuis, ‘n geskenkpak en gholfhemp. Fondse wat ingesamel word, word aangewend vir verbeteringe aan die Brakpan Rugbyklub. Vir meer inligting of inskrywings kontak vir Frikkie Bosman by 082 557 4807.

Die NG Kerk Brakpan-Noord Gemeente hou ‘n kermis vanaf 17:00. Daar sal heerlike eetgoed te koop wees en almal word uitgenooi om die kermis by te woon. Die kerk is geleë te 101 Gardinerlaan 101 (reg oorkant die munisipale swembad).

General

• The Golden Oldies Social Club meets every Thursday from 8:30 to 11:30 at 134 Gardiner Street. It is open for anyone over 55 with nothing to do. The club does various crafts, plays boardgames and is planning a breakfast outing this year. For more information, contact Ursula Edwards on 082 491 6217.

• Die NG Kerk Brakpan-Oos, op die hoek van Bourdaryweg en Lappingstraat, hou elke Vrydagaand vanaf 18:30 ‘n buitelug Praise and Worship. Belangstellendes kan komberse of tuinstoele bring om op te sit. Kontak Anton Pretorius by 084 499 5462 vir meer inligting.

• Brakpan parkrun is open every Saturday at 07:50 at the Brakpan Sports Centre (across from the library). Runners, walkers and volunteers are welcome. It is free, bring your running tag/barcode. You run, walk or jog at your own pace.

• Die VLU Brakpan-tak vergader elke tweede Dinsdag van die maand om 10:00 by die Just Wheels Motorklub klubhuis, Kitzingerlaan 169. Belangstellendes kan Elsabe Grobler by 082 891 4514 kontak.

• A second-hand clothing sale will take place on Tuesdays and Thursdays from 08:00 to 11:30 at the NG Kerk Brakpan-Oos, corner of Boundary Road and High Street. Get good-quality clothing at discount prices. Call Hester Bosch on 083 307 0649.

If you have an event planned, submit it for inclusion in the Happenings column. The events included in this section are done at the editor’s discretion. The deadline for submission of entertainment events is 11:00 on Monday. Email details to thelma@caxton.co.za

Also read: New venue for Brakpan parkrun

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button