Local newsNewsSchools
Graad Agts sluit Ankerwording af met poppedans
Die "Oompa Loompas" moes hul beste voet, of mees kreatiewe voet voor sit om hul pop-pasmaats op te droom.
Die Graad Agt leerders van Hoërskool die Anker het op 5 Februarie, ‘n poppedans bygewoon waar hulle tuisgemaakte poppe as hul metgeselle moes inspan.
Met die geleentheid is hul Ankerwordingsprogram afgesluit, en is hulle nou volwaardige Ankers.

Lees ook: Die Anker onderwysers ontvang toekennings vir uitnemendheid in Engels
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



