Twee van Laerskool Dalview se atlete verteenwoordig nie net die skool nie, maar die Gauteng provinsie die naweek by die SA Atletiek Kampioenskappe te Germiston.
Die kampioenskappe vind op 22 Maart plaas by die Herman Immelman Stadion en beide seuns gaan aan die diskus item deelneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



