Local newsLocal sportNewsSport

Bokstoernooi bied gemengde resultate

Die toernooi het plaasgevind by die Bert Collins Boksklub in Springs.

Springs se Bert Collins Boksklub het Saterdag ‘n toernooi aangebied, waartydens Brakpan Boksklub op verskeie maniere deelgeneem het.

Een van Brakpan se afrigters, Jaco Visagie, het as skeidsregter gedien vir van die gevegte, wat ook sy seun JP se geveg ingesluit het.

Dit was Jaco se eerste optrede as skeidsregter en sy “vuurdoop”.

JP het sy geveg met ‘n puntebeslissing verloor.

Michael Klinkenberg het sy geveg met ‘n ABD beslissing gewen. Nog ‘n Brakpan bokser, Elia van der Westhuizen, het sy geveg met punte verloor.




ALSO READ: VLU lede leer nuwe breitegniek

ALSO READ: BSA league senior playoffs end with Leachville Shooters FC on top

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button