Local newsNews

Helpende Hand deel Paaseiers uit aan verskeie instansies

Die Paasnaweek is onvergeetlik gemaak vir baie mense.

Solidariteit Helpende Hand se Brakpan-tak het die Paasnaweek vir verskeie mense onvergeetlik gemaak deur Paaseiers, sanitêre ware, en leesboeke uit te deel.

Mense het by Rata Maatskaplike Dienste se kantore Paaseiers ontvang, terwyl inwoners van Tweedy Park en die Pebble Bridge Care Centre ook by die projek gebaat het.

Tydens die uitreikprojek is daar ook vir twee van Tweedy Park se inwoners beddens geskenk deur pastoor Hendrik Grobler en Katy Grobler van die Oos-Rand Herlewing Sentrum, Brakpan.




ALSO READ: Help make Brakpan SPCA trainee inspector’s dream a reality

ALSO READ: Opvolg: Begroting is rede vir agterstallige onderhoud by Tweedy Park

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button