Local newsNews
Koffie word kuns by Brakpan VLU se maandvergadering
Die VLU Brakpan-tak het Dinsdag bymekaargekom vir hul maandelikse vergadering, waar hulle meer geleer het oor waterverf skilderye met ‘n interessante bestanddeel – koffie. Wat koffie skilderye moeilik maak, is dat koffie as medium baie deursigtig is, en dit verg baie lae op droë lae om ’n diep skaduwee te skep. Daarom is dit belangrik …
Die VLU Brakpan-tak het Dinsdag bymekaargekom vir hul maandelikse vergadering, waar hulle meer geleer het oor waterverf skilderye met ‘n interessante bestanddeel – koffie.
Wat koffie skilderye moeilik maak, is dat koffie as medium baie deursigtig is, en dit verg baie lae op droë lae om ’n diep skaduwee te skep.
Daarom is dit belangrik om die tegniek aan te leer by iemand wat bevoeg is. Carin Maree, ’n kuns onderwyser van Springs, het die klas aangebied.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




