Local newsNewsSchools
Wiskunde olimpiade eindig goed vir drie Aries
Die drie leerders het elk plek gekry in hul afdeling.
Laerskool die Arend se grade vier tot ses leerders is onder dié van verskeie skole vanuit Brakpan wat onlangs aan ‘n distrik wiskunde olimpiade deelgeneem het.
Drie van Arend se leerders het plekke behaal, met Keegan Kloppers wat eerste plek behaal het in die Graad Vyf afdeling.
Zante van der Merwe (Graad Vier) het tweede plek behaal en Ilne Strydom (Graad Vyf) het ‘n tweede plek gekry.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



