Local newsNews
Brakpan-Oos leerders maak Ekurhuleni-Oos ringbalspanne
Die twee leerders het hul distrik verteenwoordig by die nasionale kampioenskappe.
Twee leerders van Laerskool Brakpan-Oos het hul distrik verteenwoordig as deel van die Ekurhuleni-Oos ringbalspanne wat vroeër in Julie aan die nasionale kampioenskappe in Pretoria deelgeneem het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




