Local newsNews
Môrewag onderwysers gekies as afrigters vir Bokkie-week
Die twee het hul skool trots gemaak.
Twee onderwysers van Laerskool Môrewag is onlangs gekies as afrigters vir Bokkie-week hokkie. Hulle is Vernon du Preez en Nikki Janse van Rensburg.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



