Local newsNews
Sonneveld Akademie neem lentedag foto uit die lug
Groepe het in verskillende kleure aangetrek om die blom blare te vorm.
Sonneveld Akademie het die koms van die lente op ’n unieke manier gevier.
Groepe van die skool se leerders het in verskillende kleure aangetrek en op die skool se veld in ’n blompatroon gestaan, waaruit daar uit die lug ’n foto geneem is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



