Local newsNews
Sonnies vertrek Engeland toe vir skopboks kampioenskappe
Die twee tienerseuns het op 13 Oktober vertrek.
Twee leerders van Sonneveld Akademie, Jayden Bezuidenhout en Zander van Staden, het op 13 Oktober vertrek na Sheffield, Engeland, om aan die World Kickboxing Association (WKA) Karate and Kickboxing kampioenskappe deel te neem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



