Local newsNews
Hoërskool Stoffberg skut is algehele wenner by skyfskiet SA’s
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Skole Skuttersunie nasionale kampioenskappe het onlangs plaasgevind, waar 'n skut van Hoërskool Stoffberg goud verwerf het.
Stoffberg-skut Roeleen Lessing (Graad Agt) het onlangs by die Suid-Afrikaanse Nasionale Skole Skuttersunie (SANSSU) SA kampioenskappe ‘n goue medalje ontvang.
Roeleen is as algehele wenner van die o14 veer 10m staan posisie-afdeling aangewys.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



