Local newsNews

Sonneveld Akademie kleuterskool spog met nuwe naam

Die kleuterskool se nuwe naam is in Oktober onthul met 'n inkleurkompetisie en pryse.

Sonneveld Akademie het in Oktober hul kleuterskool herdoop na Sonneblomland, en om die geleentheid te vier is ‘n inkleurkompetisie met pryse aangebied vir die kleuters in die skool.

Een van die pryse is ‘n splinternuwe fiets gewees, en die kleuterskool is reg vir ‘n groot jaar met ‘n nuwe naam wat voorlĂȘ.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Charma Du Plessis

As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.

Related Articles

Back to top button