Local newsLocal sportNews

Brakpan Ringbalklub vier uitblinkers tydens 2025-prysuitdeling

Die klub sluit ’n suksesvolle jaar af met toekennings vir spelers wat op beide provinsiale en nasionale vlak uitgestyg het.

Spelers, afrigters, skeidsregters, asook vriende, familie en ondersteuners het onlangs die Brakpan Ringbalklub se prysuitdeling vir 2025 bygewoon.

Die klub het teruggekyk op ’n suksesvolle jaar, met talle spelers wat op provinsiale en nasionale vlak uitgeblink het.

Die klub se toptoekennings vir 2025 het gegaan aan:
Opkomende spelers van die jaar: Bianca de Kock en Stefan Janse van Rensburg

  • Skeidsregter van die jaar: Babs Nell
  • Afrigter van die jaar: Hendrik Hattingh
  • Junior speelster van die jaar: Ziva Esterhuizen
  • Junior speler van die jaar: Justin Marcus
  • Senior speelster van die jaar: Zancha Marcus
  • Senior speler van die jaar: JP Potgieter.

Daar is ook erkenning gegee aan spelers wat gedurende 2025 opgeneem is in die onderskeie Proteaspanne.

Hulle is Justin Marcus (o11), Logan van Rooyen (o11), Ziva Esterhuizen (o11), Kaleigh Huebsch (o15), Mieke Esterhuizen (o15), Zene Boyens (o15), Babs Nell (afrigter skole o18), Jessica Huebsch (o18), Leigh-Anne Grobler (o18), Zanica Prinsloo (o18), Connor Wilson (o23), Hendrik Hattingh (veterane), en Wouter Boyens (veterane).

Lede van die Brakpan Ringbalklub wat gedurende 2025 op provinsiale vlak deelgeneem het en erkenning ontvang het, is:
• Ekurhuleni-Oos (o11): Lourinda Marcus (afrigter dogters), Logan van Rooyen, Miahne Wilsnagh (skole), Zanica Marcus, en Ziva Esterhuizen.

• Ekurhuleni-Oos (o13): Julie-Anne Herbst (afrigter skole), Julie Jacobs (skole), en Kaylin Boyens.

• Ekurhuleni-Oos (o15): Babs Nell (afrigter skole), Beverley Prinsloo, Justin Marcus, Kaleigh Huebsch, Mieke Esterhuizen, Nikita Jacobs (skole), Zanelle Marcus, en Zene Boyens.

• Mpumalanga Noord Ringbaldistrik: MJ Wilsnagh (o15).

• Ekurhuleni-Oos (o18): Bianca de Kock, Jessica Huebsch, Leigh-Anne Grobler, Zane Kempen, en Zanica Prinsloo.

• Ekurhuleni-Oos (o23): Connor Wilson, Oswald Schoeman, en Henry Hattingh.

• Ekurhuleni-Oos (seniors): Zancha Marcus.

• Noordwes-Oos: Janco van Graan (seniors).

• Kenneth Kaunda Ringbaldistrik (seniors): JP Potgieter.

• Ekurhuleni-Oos (veterane): Babs Nell (afrigter dames), Corry Labuschagne (afrigter mans), Riaan Esterhuizen (afrigter mans), Abrie Cornelessen, Drienie van der Sandt, Estelle Venter, Hendrik Hattingh, Isobel Grobler, Marilize Kempen, Marita Henn, Monica Marcus,; en Wouter Boyens.

• Ekurhuleni-Oos (meesters): Hannah Venter en Isobel Prinsloo.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Thelma Koorts

Thelma Koorts is an editor with a passion for delivering high-quality editorial services that meet the evolving needs of readers and clients. She currently serves as the editor for the Brakpan Herald, Springs Advertiser, African Reporter, and Heidelberg Nigel Heraut. With over 30 years of experience in journalism, her goal is to keep readers informed and updated through informative news from the community to the community.

Related Articles

Back to top button