Local newsNews

Nuwe Graad Een leerders neem eerste stap by Brakpan laerskole

Nuwe Graad Een leerders het Woensdag die "groot skool" ingestap met trots, opgewondenheid. Hier en daar het die senuwees so effe gepla.

Laerskole in Brakpan het Woensdag hul nuwe Graad Een leerders met groot opgewondenheid verwelkom. Van tweelinge by Laerskool Brakpan-Oos tot Dalwers wat hul “Champ”-beertjies ontvang het, was die nuwe leerders opgewonde om die volgende stap in hul skoolloopbaan te neem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button