Local newsNews

Laerskool die Arend hoofleiers staan reg vir die jaar

Die skool het hul hoofleiers, sowel as hul dux leerder en Arend van die jaar vir 2025.

Laerskool die Arend het hul Arend van die jaar vir 2025, wat ook die dux leerder is vir 2025, en hoofleiers vir 2026 aangekondig.

Mila van Staden is die dux leerder en Arend van die jaar.

Die hoofseun is Raylin Nepgen, en die onderhoofseuns is Jean-Pierre Goosen en Sebastiaan Taljaard.

Die hoofdogter is Mikayla Smith, en die onderhoofdogters is Chelsey Kok en Lumé Nel.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Charma Du Plessis

As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.

Related Articles

Back to top button