Local newsNews

Landskap skilderklasse by VLU prysuitdeling en maandvergadering

Die VLU Brakpan-tak het by vanjaar se tweede vergadering hul prysuitdeling gehou en geleer hoe om landskappe te skilder.

Die VLU Brakpan-tak het verlede Dinsdag hul tweede maandelikse vergadering van die jaar by die Just Wheels Motorklub gehou.

Die jaarlikse prysuitdeling het plaasgevind, waarna die vroue by Alet Neveling geleer het hoe om landskappe te skilder. Dit het perspektief, kleurgebruik en komposisie ingesluit.

Die uitslae vir die prysuitdeling is:
• Jackie Lavos het die gebak- en gebottelafdelings gewen.

• Ria Coetzee het die hekelwerk en mees entoesiastiese lidpryse gewen.

• Delores van Rooyen het die naaldwerk, handvlyt, gevorderde blomme en borduur pryse gekry.

• Ina Troskie het die breiwerkafdeling gewen sowel as die ope afdeling.

• Sylvia Smith het die kuns en beginnersblomme-afdelings gewen.

• Algeheel was Smith derde, Mary-Anne Sergeant tweede en Van Rooyen eerste.

• Die vonkelvrou van die jaar was Engela de Villiers.


@brakpan_herald

Landskappe skilder was die orde van die dag na die Brakpan VLU prysuitdeling. #vlu #brakpan #skildery

♬ Delight (波) – SLEEPY NUTS


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Charma Du Plessis

As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.

Related Articles

Back to top button