Local newsNews
Onderwyser by Laerskool Dalview kwalifiseer as provinsiale netbalskeidsregter
Die onderwyser het aan die einde van April haar gradering behaal.
’n Onderwyser van Laerskool Dalview, Chanté Blignaut, het op 27 April haar Gauteng-Suid-netbalgradering (GSN) behaal.
Sy mag nou vir provinsiale netbalwedstryde as skeidsregter optree.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



