Local newsSchools

Sonneveld se skuts mik hoog

Vyftien van die skool se 35 skuts het aan die kampioenskap deelgeneem.

Sonneveld Akademie het vanjaar 35 skuts wat geaffilieer is by Ekurhuleni Skoleskuttersunie (ESSU) in verskillende afdelings (pistool, veer en sporter).

Altesaam 15 van hierdie skuts is gekies om deel te neem aan die Suid-Afrikaanse Skoleskuttersunie Kampioenskappe wat onlangs plaasgevind het.



ALSO READ: Laerskool Die Arend wys leerlingraad vir 2023 aan

ALSO READ: Final exams: How to curb year-end fatigue and achieve top results

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button