Local newsLocal sport

Sterk vertoning van Brakpan boksers by Pretoria-toernooi

Die Gauteng ontwikkelingstoernooi het plaasgevind by die Tuine Tiere Klub in Pretoria.

Brakpan Boksklub het onlangs aan ’n Gauteng-ontwikkelingstoernooi by die Tuine Tiere Klub in Pretoria deelgeneem en uitstekend gevaar.

Uitstaande gevegte was:
• Talitha Roos het in die 50kg-afdeling haar geveg in die tweede ronde gewen met ’n “Ref stop contest” (RSC).

• Braam Labuschagne het in die 36kg-afdeling sy geveg ook in die tweede ronde gewen met ’n RSC.

• Dejandre Labuschagne het in die 36kg-afdeling sy geveg verloor met ’n 2-1-beslissing.

• Bobo Tshepiso Ngoasheng het in die 45kg-afdeling sy geveg met ’n 3-0-puntebeslissing gewen.

• Ryan Esterhuyse het in die 67kg-afdeling sy geveg verloor met ’n 2-1-puntebeslissing.



LEES OOK: Agt Tweedy Park bejaardes bederf met visvang naweek

LEES OOK: Brakpan klop Nelspruit oortuigend in Sibanye-Stillwater Superliga kragmeting

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Charma Du Plessis

As a journalist, my goal is to present the public with all the information so they can make informed decisions, and as far as possible represent their voices in my reportage.

Related Articles

Back to top button