Local news
Sonneveld-skuts skiet hul pad na die SA-span oop
’n Groep talentvolle skyfskietleerders van Sonneveld Akademie het hul merk gemaak en is gekies om Suid-Afrika op die ESSU-span te verteenwoordig.
Sonneveld Akademie is trots op sy talentvolle skyfskietleerders wat onlangs gekies is om deel van die ESSU Suid-Afrikaanse span te wees.
Die leerders se keuring volg ná uitstekende prestasies en is ’n bewys van hul harde werk en toewyding.
Die jong skuts sal nou die geleentheid kry om hul vaardighede op ’n groter verhoog ten toon te stel en Sonneveld Akademie met trots te verteenwoordig.
ALSO READ: Get your Shrek the Musical tickets soon
ALSO READ: Eastern Cricket Union mini-cricket programme expands to 256 schools
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



