Local news
Lede van Brakpan Rugbyklub word uitgenooi na algemene jaarvergadering
Die algemene jaarvergadering sal die klub se 106de vergadering wees.
Lede van die Brakpan Rugbyklub word uitgenooi na die klub se 106de algemene jaarvergadering wat op 11 November plaasvind.
Die vergadering word om 19:00 by die klubhuis gehou. Die doel van die vergadering is om items, soos per die grondwet, te hanteer en af te handel.
Dit sluit onder ander die volgende in:
- Aanhoor van die voorsitter se verslag vir 2026
- Afhandeling en goedkeuring van die finansiƫle verslag vir 2026
- Verkiesing van nuwe bestuur vir die 2027 seisoen
- Ere president bevestiging
- Ere lewenslede bevestiging
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



