BlogsOpinion

Sé ons wat jy dink

Is jy spaarsamig met water of is besparing nie iets wat jy genoeg toepas nie?

Lees ook: 5 water saving tech products you need to know

Washington Ndlovu
Ja ek bespaar water. Wanneer ek my tande elke oggend borsel sal ek die kraan toedraai in plaas daarvan om dit heeltyd oop te los.
Jason Dickson
Ja ek gebruik emmers terwyl ek stort en sal dan daardie ekstra water vir ander dinge gebruik waar dit nodig is om waterbesparing toe te pas.
Ryan Gosling
Ja ek bespaar water. Elke keer wanneer ek stort sal ek ’n groot emmer onder die kraan sit en dan daardie water vir my tuin of waar nodig gebruik.
Deon Fourie
Nee ek het nog nie regtig waterbesparing toegepas nie, maar as ek moet, sal ek begin deur om eerder te stort in plaas daarvan om te bad.

Follow us:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button