Editor's choiceNewsSchools
Aan die rol by Laerskool Dalview
Die Graad R- en Graad RR-leerders van die Laerskool Dalview het Woensdagoggend groot pret by die skool gehad toe almal hul fietse en skopfietse skool toe geneem het.
Lees ook: Blinknuwe leiers by Laerskool Dalview

Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



