Opinion

Sé ons wat jy dink

Talle mense is vandag afhanklik van tegnologie. Dink jy dat jy ooit sonder netwerk sal kan lewe?

Marli van Staden – Nee ek is al so gewoond aan tegnologie, as ek met iemand wil gesels of hulle mis, kan ek net bel of ’n boodskap stuur.
Ariel Newland – Ek kan nie sonder netwerk lewe nie, maar ek sal graag sonder dit wil gaan, soms irriteer dit my dat ek so afhanklik is van my foon.
Hannetjie van der Mescht – Nee, my werk hang van netwerk af. Ek adverteer daagliks op sosiale media of is besig op ons WhatsApp groep.
Jane Momberg – Ja ek dink ek sal sonder netwerk kan lewe. Ek is meer ’n koerant tipe mens en wil nog van papier af lees en nie op my foon nie.

Lees ook: Sé ons wat jy dink

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button