Xander Roux - Ek speel met my hommeltuig as dit gelaai is, andersins speel ek skaak.
Zacho Labuschagne – Ek speel op my foon tot die battery pap is, dan speel ek buite.Dylan Greyling – As die krag af is gaan speel ek buite saam my boetie of sommer alleen.Marcel du Plessis – As die krag af is speel ek saam met my boetie vingerbord speletjies.Divan Greyling – Ek speel gewoonlik op my foon of ek speel graag met my Lego.