Editor's choiceOpinion

Sê ons wat jy dink

Die Krieketwêreldbeker is aan die gang.

Die Krieketwêreldbeker is aan die gang en Suid-Afrika se Proteas vaar nie te waffers nie. Hoe voel jy daaroor?

Daleen van der Schyff – As die spelers net wil speel soos hul gespeel het in Suid-Afrika, dan sou hul baie beter gevaar het.
Piet van der Schyff – Ek is baie teleurgesteld in Suid-Afrika, maar ek hoop maar dinge word beter en hul kan nog deur gaan.
Pieter Bezuidenhout – Ek is glad nie gelukkig met die resultate nie. Ek voel ek wil ’n paar vloekwoorde uitlaat, maar ek kan nie.
Ruan Bianchina – Gelukkig is ek nie veel gepla oor wat by die krieket aangaan nie. Ek is meer van ’n rugby aanhanger.

Have a story?

Contact the newsroom by emailing: Thelma Koorts  (Editor) brakpanherald@caxton.co.za

 or Stacy Slatter (News Editor) stacys@caxton.co.za

 or Miné Fourie (journalist) minev@caxton.co.za

Remember to visit the Brakpan Herald on the following social media platforms:

Follow us:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button