Duncan Britz - Ek gaan die hele vakansie net PlayStation speel en lekker rus. Ek sien ook uit daarna om laat te slaap.
Lilly-Ann Mckechnie – Ek kan nie wag om pret te hê, saam my maats en familie te kuier en lekker goed te doen nie.Etienne van Vuuren – Ek kan nie wag om by my ouma te gaan kuier en speletjies te speel op my tablet nie.Ashley Britz- Dit gaan baie lekker wees om net bietjie laat te slaap in die koue en Barbie videos op YouTube te kyk.Xander Badenhorst – Ek kan nie wag om na Thabazimbi se vakansiedorp, Leeupoort, toe te gaan nie en saam my vriende te kuier nie.
Have a story?
Contact the newsroom by emailing: Thelma Koorts (Editor)brakpanherald@caxton.co.za
or Stacy Slatter (News Editor)stacys@caxton.co.za
or Miné Fourie (journalist) minev@caxton.co.za
Remember to visit the Brakpan Herald on the following social media platforms: