Amanda Vermeulen, Dalpark skryf per e-pos:
Met verwysing na die berig op die voorblad van die Herald van 28 Junie (All eyes on this bride).
Ek het toevallig die vrou op haar waentjie raakgesien voor die Departement van Binnelandse Sake en vir my man gesê dit is so tipies Brakpan.
Maar toe ek haar verhaal in die koerant gelees het, het ek groot waardering vir haar gekry. Min mense kry dit reg om iets van hul lewens te maak wanneer hulle platgeslaan is.
Jenny Hanley is ’n voorbeeld vir so baie van ons. Ek wens haar geluk en ’n plekkie in die son toe.
Lees: Bride on trolley makes heads turn
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter



